top of page

Oorweeg jy egskeiding?

Eensaamheid, egbreek, konstante konflik, stilte - Ek het al baie mense gehelp om al hierdie uitdagings en seer te oorkom en gelukkiger te wees as wat hulle ooit gedink moontlik was. Moenie opgee nie daar is nog hoop...

Begin 'n SOS proses

Hoe werk dit?

  1. Skryf in (vorm word gestuur met ontvangs van betaling)
  2. Ontvang die 480 punt assessering van alle fasette en dinamika van julle verhouding via epos – word aanlyn voltooi
  3. Sodra die assessering voltooi is doen ek analise daarvan om fokusareas vir terapie te bepaal
  4. Dan volg 'n een tot een sessies van 90 min met elkeen van julle afsonderlik
  5. 'n Vol dag (8ure) privaat werkswinkel vir die twee van julle
       
Al die bogenoemde is ingesluit vir R9650 
100% geld terug waarborg

HAVE A QUESTION?

Thanks for submitting!

bottom of page