Vermydende gedrag

September 26, 2016

Voltooi gou die volgende sin drie keer. Elke keer met 'n ander frustrasie.

"Ek word so kwaad as my partner..."

Doen nou dieselfde met die volgende sin (ook drie keer).:

"My partner word elke keer kwaad vir my as ek..." 

As jy meer energie spandeer om te kla oor 'n frustrasie of jou frustrerende gedrag teenoor jou maat te regverdig of te verdedig is jy eintlik besig om vermydend op te tree. En wat jy vermy is: OPLOSSINGS!

Vra jouself nou:"Is daar iets wat ek aan net een van bogenoemde frustraseis kan doen?"

As jy meer energie spandeer om te kla oor 'n frustrasie of jou frustrerende gedrag teenoor jou maat te regverdig of te verdedig is jy eintlik besig om vermydend op te tree. En wat jy vermy is: OPLOSSINGS!

Vra jouself nou:"Is daar iets wat ek aan net een van bogenoemde frustrasies kan doen?"

 

Francois Esterhuizen: Huweliksberading en terapie vir verhoudings - Stellenbosch. Huweliksvoorbereiding, huweliksverreiking, kursussue en werkswinkels vir verhoudings. 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Featured Posts

Hoe om boeke te verteer

August 30, 2019

1/10
Please reload

Recent Posts