top of page

Handgemaakte boodskappe


Daar is soveel geleenthede om mekaar se hande vas te hou. Geleenthede wat ons vroeër met beide hande sou aangryp! (see what i did there?) Dink aan die eerste keer wat jy die hand vasgehou het van iemand waarvan jy regtig gehou het. Kan jy onthou hoe dit gevoel het?

Ons hou ook hande vas as 'n simbool van bystand en ondersteuning. Soos wanneer iemand vir wie ons omgee op 'n hospitaalbed lê. Ons doen dit om te sê: "Ek is hier vir jou...Ek is saam met jou." Dit het 'n veel groter effek as wat ons besef. Kyk die video meer hieroor...

Om hande vas te hou kan 'n lewe red. Die lewe van jou verhouding. Maak dit weer gewoonte as julle dit stadig afgeleer het of doen dit met nuwe oorgawe en betekenis.

 

Francois Esterhuizen: Huweliksberading en terapie vir verhoudings - Stellenbosch. Huweliksvoorbereiding, huweliksverreiking, kursussue en werkswinkels vir verhoudings.

Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square
bottom of page