top of page

Gee drukkies eerder as soentjies


Jy hoef natuurlik nie die soene te los vir drukkies nie - voeg net by, maar meeste couples groet mekaar met net 'n piksoen. 'n Kort drukkie beteken baie meer vir jou verhouding as selfs 'n lang soen. NO JOKES! Dit is goed vir julle emosionele EN fisiese gesondheid. En dit maak dat dit goed is vir julle verhouding.

Vir julle drukkies om so 'n effek te hê moet dit ten minste 20 sekondes lank wees. Maak dit jou ongemakik om net daaraan te dink? Freak dit jou bietjie uit? Jy is nie alleen nie. Dit is juis omdat dit so 'n intieme aksie is. Maar daag jouself uit en probeer net vir hierdie week om jou partner 'n drukkie te gee en 'n rukkie vas te hou elke keer as julle groet en kyk wat gebeur.

Al voel dit so...

uhm... ...bietjie awkward aanvanklik...

 

Francois Esterhuizen: Huweliksberading en terapie vir verhoudings - Stellenbosch. Huweliksvoorbereiding, huweliksverreiking, kursussue en werkswinkels vir verhoudings.

Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square
bottom of page