top of page
Voor jy verder gaan hier is vir jou 'n gratis boek
Hallo, my naam is Francois.
 
Ek leer mense hoe om gelukkig te wees in hulle verhoudings, sonder om te grawe in die verlede en selfs as hulle maat nie wil verander nie.
Maar eers 'n paar vrae wat ek gereeld kry...

Het ons hulp nodig?

Dit is eintlik eenvoudig...
Beskryf die toestand van jou verhouding met 'n punt uit 10.
 
Minder as 5... Begin onmiddelik met jou/julle transformasie proses deur die eerste afspraak te maak 
 
Meer as 5... Kontak my oor kursusse wat julle/jy kan doen.

Wat as my man/vrou nie wil verander nie?

Dit vat net een persoon om 'n verhouding te transformeer.
 
Julle hoef nie sessies saam te doen nie.
 
Ek weet dit klink vreemd, maar dit is presies wat my benadering anders maak as wat jy sou kry by beraders of sielkundiges.
 
As een persoon groei en genees het dit 'n direkte impak op die ander persoon.

Hoe lank vat dit om weer gelukkig te wees?

Probleme wat oor jare ontwikkel het word nie in een sessies opgelos nie.
Ek gaan nie vir jou goedkoop raad gee nie, maar vaardighede en vermoëns leer wat jou lewe gaan transformeer.
Die minimum verbintenis as ons na die eerste sessie besluit om die avontuur aan te pak is 6 weke.

Alle sessies word aanlyn (Zoom of Whatsapp video call) gedoen as gevolg van die virus.
Al wat jy nodig het is internet.

Die lewe is te kort om toe te laat dat dieselfde konflik nog 'n kosbare oomblik saboteer.
Is jy moeg om te baklei oor dieselfde dinge? Voel dit of julle mekaar nie verstaan nie? Het jy al jou bes probeer om dinge beter te maak en dan misluk dit in elk geval? 

ENIGE VRAE?

bottom of page