Spreker en groepfasilitering
Ek sal graag waarde wil toevoeg tot jou geleentheid
Klein of groot/Formeel of informeel
Spreker en fasilitering
Stuur vir my besonderhede van die geleentheid soos beskikbaar:
-
Geleentheid
-
Grootte van groep
-
Demografie
-
Tema
-
Datum
​
Gewilde temas en geleenthede:
-
Kommunikasie en groepwerk
-
Gewoontes en doelwitte
-
Die brein en sport (Mental skills)
-
Troues
​"Until you value yourself, you won't value your time. Until you value your time, you will not do anything with it."
M Scott Peck
Vennote











