0

Kommunikasie vir verhoudings

 Bemeester die kuns van ware kommunikasie 
en raak van voor af verlief.

Alle sessies word aanlyn (Zoom of Whatsapp video call) gedoen as gevolg van die virus. Al wat jy nodig het is internet.

Die lewe is te kort om toe te laat dat dieselfde konflik nog 'n kosbare oomblik saboteer.
Is jy moeg om te baklei oor dieselfde dinge? Voel dit of julle mekaar nie verstaan nie? Het jy al jou bes probeer om dinge beter te maak en dan misluk dit in elk geval? 

Dit is wat jy nou kan doen 

Jy is net een stap weg van 'n nuwe verhouding.

Ek weet dit klink te eenvoudig en dit is verseker nie maklik nie, MAAR ek het al honderde mense gehelp om mekaar weer te vind en te waardeer.

Julle kan dit ook doen.

As die eerste sessie nie al 'n verskil maak nie - is dit gratis. 

ENIGE VRAE?