Die verhoudingslandmyn
"Wat is fout?" As jy al dié vraag gevra het dan ken jy ook seker dÃé antwoord: Hoekom lok so 'n eenvoudige en onskuldige vraag soms so 'n...
Die noodsaaklikheid van poligamie
Om weer te trou Mense wat gelukkig getroud is trou nie net een keer nie. Hulle trou weer en weer. Hulle trou nie net met die persoon wat...
Die wysheid van konflik
Ontgin die goud in julle gestryery Konflik is inligting. Dit is nie iets om te vermy nie. Dit is nie 'n teken van 'n ongesonde verhouding...
Ware respek
Om altyd reg te wees...om klaar te luister Wees deeglik bewus van wat jy sê wanneer jy jou partner in die rede val. Buiten dit wat jy...
Die onverwagte geskenk
Perfekte onvolmaaktheid Die perfekte verhouding is die een wat onvolmaaktheid sien as 'n geleentheid en 'n uitnodiging. Daar is minstens...
Hou'iteg
Die regte ding en die egte ding In verhoudings is die versoeking dikwels daar om die regte ding te probeer doen. Dit het gewoonlik nie...
"Ek waardeer jou."
Wat maak dat ons dit so maklik afskeep Elkeen van ons het 'n behoefte om waardeer te word. Om te weet iemand sien raak wat jy doen - en...