Grap of Grou - wat is julle verstekposisie?
Elke couple het 'n natuurlike geneigheid om óf meer lig en laf óf meer ernstig en eerlik te wees. Ons hou van nature daarvan om óf...
Ou koeie of binnevet van die boud
Dink hoe dit sal wees as jy elke dag twee e-posse kry. Die een beskryf iets negatiefs oor jou persoonlikheid en die ander weer 'n...
Handgemaakte boodskappe
Daar is soveel geleenthede om mekaar se hande vas te hou. Geleenthede wat ons vroeër met beide hande sou aangryp! (see what i did there?)...
Vra is vry
Nuuskierigheid As jy al ooit ge-scuba het of selfs net gesnorkel het weet jy hoeveel verrassings daar onder die oppervlak is. Die see is...
Lees (vir) mekaar
Na verskeie weergawes van hierdie artikel het ek besluit om net een gewoonte in hierdie skrywe aan te spreek. Geen fone in die bed! Doen...