Die verhoudingslandmyn
"Wat is fout?" As jy al dié vraag gevra het dan ken jy ook seker díé antwoord: Hoekom lok so 'n eenvoudige en onskuldige vraag soms so 'n...
Verhoudings: Gee name aan jou emosies
Wanneer gebare- en lyftaal nie genoeg is nie Net soos dit jou verantwoordelikheid is om jou behoeftes te kommunikeer is dit ook jou...
Die noodsaaklikheid van poligamie
Om weer te trou Mense wat gelukkig getroud is trou nie net een keer nie. Hulle trou weer en weer. Hulle trou nie net met die persoon wat...
As jy die moer in is
"When we are no longer able to change a situation, we are challenged to change ourselves." - Viktor Fankl Die bron van frustrasies Om...
Wat het jy nodig?
Om iemand vir iets te vra, kan moeilik wees. Soms wil ons hê dat mense net moet wéét wat ons nodig het sonder dat ons ongemaklik hoef te...
Hoe om boeke te verteer
Boeke het my baie gehelp om te groei en ook te genees. Sommige boeke het 'n groot effek op my gehad as gevolg van die relevansie vir my...