Om weer te trou

Mense wat gelukkig getroud is trou nie net een keer nie. Hulle trou weer en weer. Hulle trou nie net met die persoon wat maklik is om mee saam te leef nie, maar ook met die een wat soms vol nonsens is en die moeilike een wat eers sigbaar word na die derd...

Ontgin die goud in julle gestryery

Konflik is inligting. Dit is nie iets om te vermy nie. Dit is nie 'n teken van 'n ongesonde verhouding nie. Dit beteken nie dat julle nie lief is vir mekaar nie. Dit is inligting oor julle diepste begeertes en grootste wense. Soms is j...

Om altyd reg te wees...om klaar te luister

Wees deeglik bewus van wat jy sê wanneer jy jou partner in die rede val. Buiten dit wat jy letterlik sê wanneer jy die onderbreking pleeg - wat dalk baie belangrik mag wees - is daar 'n string ander boodskappe wat jy ook stuur.

...

Perfekte onvolmaaktheid

Die perfekte verhouding is die een wat onvolmaaktheid sien as 'n geleentheid en 'n uitnodiging. 

Daar is minstens vier onvolmaakte dele aan 'n volmaakte verhouding. Dit is die mate waarin hierdie tekortkominge aangegryp word as geleenthede wat die...

Die regte ding en die egte ding

In verhoudings is die versoeking dikwels daar om die regte ding te probeer doen. Dit het gewoonlik nie die gewensde effek nie. Of dit werk vir 'n rukkie en dan bom dit heeltemal uit.

Wat ek met 'regte ding' bedoel is - wanneer ons iets s...

Wat maak dat ons dit so maklik afskeep

Elkeen van ons het 'n behoefte om waardeer te word. Om te weet iemand sien raak wat jy doen - en soms ook die verrassing oor presies wat dit is wat raakgesien word. Dit lyk vir my of daar twee groot redes is waarom ons so vinnig ve...

"Wat is fout?"

As jy al dié vraag gevra het dan ken jy ook seker díé antwoord:

Hoekom lok so 'n eenvoudige en onskukdige vraag soms so 'n groot reaksie uit? Ek het al soveel keer gehoor hoe mense (ek ook) hieroor kla met iets soos: "Ek kan sien iets is fout, maar as ek v...

Please reload

Hierdie is 'n kort praktiese boekie wat ek geskryf het om couples te help om met klein gewoontes groot beleggings in hul verhouding te maak. Kry 'n sneak peak...
Beskikbaar op Amazon
Ander artikels

November 25, 2019

November 25, 2019

Please reload

Argiewe