Die beperkings wat jy op jouself, jou partner en julle verhouding sit het die geneigdheid om waar te word.

"Ek kan nie ........ nie."
"Jy sal nooit ....... nie."
"Ons sal altyd sukkel om ....." 

Ek is seker jy het jou eie sinnetjies van beperkings. Die punt is dat on...

Wat jy wens en wat jy wil

Onthou jy hoe baie jy aan die begin oor julle verhouding gedagdroom het? Onthou jy hoe opgewonde jy geraak het oor wat die toekoms alles vir julle inhou? Besef jy dat wat toe die toekoms was is nou die hede? Leef julle die drome wat julle gehad...

Perke en grense
Julle verhouding is julle verhouding. Dit is julle werk om dit gesond en veilig te hou. Soms beteken dit dat julle ander, doelbewus, uit julle spasie moet hou.

Die kwalitiet van die raad wat ander vir julle gee, word geensins verbeter deur hoe goed hulle...

Please reload

Hierdie is 'n kort praktiese boekie wat ek geskryf het om couples te help om met klein gewoontes groot beleggings in hul verhouding te maak. Kry 'n sneak peak...
Beskikbaar op Amazon
Ander artikels

November 25, 2019

November 25, 2019

Please reload

Argiewe
Please reload

Search By Tags
Please reload

Sedert 1977

  • Facebook - Grey Circle

Francois Esterhuizen

Terapeut | Mentor | Spreker

Tel: +27(0)21 808 1722 k/u

Sel: +27(0)82 444 1831

E-pos: francois@vuurdoring.co.za 

Regus - kantoor 320, 3de vloer, Eikestad Mall,

43 Andringastraat, Stellenbosch