Wanneer gebare- en lyftaal nie genoeg is nie

Net soos dit jou verantwoordelikheid is om jou behoeftes te kommunikeer is dit ook jou verantwoordelikheid om jou emosies te kommunikeer. Ons almal het 'n default wanneer dit by emosies kom. Ons het sekere fisiese manier...

Om weer te trou

Mense wat gelukkig getroud is trou nie net een keer nie. Hulle trou weer en weer. Hulle trou nie net met die persoon wat maklik is om mee saam te leef nie, maar ook met die een wat soms vol nonsens is en die moeilike een wat eers sigbaar word na die derd...

"When we are no longer able to change a situation,

we are challenged to change ourselves."

- Viktor Fankl

Die bron van frustrasies

Om ontsteld te wees is iets wat jy voel wanneer jy koffie op jou klere mors of as jy 'n boete kry. Om die moer in te wees is iets wat jy voe...

Om iemand vir iets te vra, kan moeilik wees. Soms wil ons hê dat mense net moet wéét wat ons nodig het sonder dat ons ongemaklik hoef te voel. Dit is ongelukkig 'n fantasie. Veral as dit kom by die persoon met wie jy getroud is. Jy moet leer om te vra wat jy nodig het....

Boeke het my baie gehelp om te groei en ook te genees. Sommige boeke het 'n groot effek op my gehad as gevolg van die relevansie vir my op daardie tydstip van my lewe. Ander het ek weer en weer gelees omdat dit my paradigma oor die lewe bly vergroot en verdiep het....

Wat jy wens en wat jy wil

Onthou jy hoe baie jy aan die begin oor julle verhouding gedagdroom het? Onthou jy hoe opgewonde jy geraak het oor wat die toekoms alles vir julle inhou? Besef jy dat wat toe die toekoms was is nou die hede? Leef julle die drome wat julle gehad...

Ons skryf ons lewensstories met potlood. Die liefde van ons geliefdes is die uitveër van ons foute. Geliefdes sluit ons ouers, familie en vriende in. Nie blind daarvoor of stom daaroor nie, maar aanvaardend van ons totale wese. Sodat ons maar net kan wees. Nie foutloos...

Ontgin die goud in julle gestryery

Konflik is inligting. Dit is nie iets om te vermy nie. Dit is nie 'n teken van 'n ongesonde verhouding nie. Dit beteken nie dat julle nie lief is vir mekaar nie. Dit is inligting oor julle diepste begeertes en grootste wense. Soms is j...

Om altyd reg te wees...om klaar te luister

Wees deeglik bewus van wat jy sê wanneer jy jou partner in die rede val. Buiten dit wat jy letterlik sê wanneer jy die onderbreking pleeg - wat dalk baie belangrik mag wees - is daar 'n string ander boodskappe wat jy ook stuur.

...

Perfekte onvolmaaktheid

Die perfekte verhouding is die een wat onvolmaaktheid sien as 'n geleentheid en 'n uitnodiging. 

Daar is minstens vier onvolmaakte dele aan 'n volmaakte verhouding. Dit is die mate waarin hierdie tekortkominge aangegryp word as geleenthede wat die...

Perke en grense
Julle verhouding is julle verhouding. Dit is julle werk om dit gesond en veilig te hou. Soms beteken dit dat julle ander, doelbewus, uit julle spasie moet hou.

Die kwalitiet van die raad wat ander vir julle gee, word geensins verbeter deur hoe goed hulle...

Die regte ding en die egte ding

In verhoudings is die versoeking dikwels daar om die regte ding te probeer doen. Dit het gewoonlik nie die gewensde effek nie. Of dit werk vir 'n rukkie en dan bom dit heeltemal uit.

Wat ek met 'regte ding' bedoel is - wanneer ons iets s...

Wat maak dat ons dit so maklik afskeep

Elkeen van ons het 'n behoefte om waardeer te word. Om te weet iemand sien raak wat jy doen - en soms ook die verrassing oor presies wat dit is wat raakgesien word. Dit lyk vir my of daar twee groot redes is waarom ons so vinnig ve...

"Wat is fout?"

As jy al dié vraag gevra het dan ken jy ook seker díé antwoord:

Hoekom lok so 'n eenvoudige en onskukdige vraag soms so 'n groot reaksie uit? Ek het al soveel keer gehoor hoe mense (ek ook) hieroor kla met iets soos: "Ek kan sien iets is fout, maar as ek v...

Maak liefde soos Cupido

Dit is een ding om iets spesiaal te doen op Valentynsdag wanneer die hele wêreld om jou gerat is om jou te help onthou en idees gee van wat om te doen. Maar wat van die maand daarna? As Cupido se blomme verlep het en sy sjokolade verorber is - al...

Please reload

Hierdie is 'n kort praktiese boekie wat ek geskryf het om couples te help om met klein gewoontes groot beleggings in hul verhouding te maak. Kry 'n sneak peak...
Beskikbaar op Amazon
Ander artikels