Boeke het my baie gehelp om te groei en ook te genees. Sommige boeke het 'n groot effek op my gehad as gevolg van die relevansie vir my op daardie tydstip van my lewe. Ander het ek weer en weer gelees omdat dit my paradigma oor die lewe bly vergroot en verdiep het....
Hierdie is 'n kort praktiese boekie wat ek geskryf het om couples te help om met klein gewoontes groot beleggings in hul verhouding te maak. Kry 'n sneak peak...