Moet liefde sulke harde werk wees... of is dit 'n teken dat ek met verkeerde persoon getrou het?

Die eenvoudige antwoord is – Ja en nee. Ja, dit is harde werk en nee, dit beteken nie dat jy met verkeerde persoon getrou het nie. 
 
Ek wil graag bou op die fietsry metaf...

Die eenvoudige antwoord is – sodat die realiteit van ware liefde kan begin.

Wanneer ons verlief is skei ons breine verskeie hormone af wat ons wonderlik laat voel en wat maak dat dit wat ons vir mekaar moet doen en gee maklik gebeur. Asof dit dan geen inspanning vra nie...

Totsiens
Om al hierdie nuwe gewoontes geleidelik deel te maak van julle verhouding beteken ook dat jy moet totsiens sê vir 'n paar ander. Vandag se gewoonte gaan spesifiek daaroor om totsiens te sê vir die manier wat jy jou partner sien en wat jy dan voel oor wat jy si...

 As jy al lankal hierdie artikels lees sal jy dalk hierdie een onthou. Dit is een van die
gesondste gewoontes wat gelukkige pare het en ek deel dit graag weer met julle...

Mense wat gelukkig getroud is trou nie net een keer nie. Hulle trou weer en weer.
Hulle trou nie n...

Nee, ons is nie almal Brad Pitt nie - ons wil ook nie noodwendig wees nie. Maar ons almal was al verlief. Elkeen van ons het al iemand raakgesien wat ons twee keer laat kyk het. Sommige van ons het met daardie persoon getrou. Sommiges het weer van daardie persoon geske...

Please reload

Ander artikels

November 25, 2019

November 25, 2019