Voltooi gou die volgende sin drie keer. Elke keer met 'n ander frustrasie.

"Ek word so kwaad as my partner..."

Doen nou dieselfde met die volgende sin (ook drie keer).:

"My partner word elke keer kwaad vir my as ek..." 

As jy meer energie spandeer om te kla...

19/9/2016

Elke couple het 'n natuurlike geneigheid om óf meer lig en laf óf meer ernstig en eerlik te wees. Ons hou van nature daarvan om óf oppervlakkig te wees en te grap en lag oor die lewe óf om diep te gaan en saam te grou vir die goud in ons verhouding. Vir sommiges van on...

Dink hoe dit sal wees as jy elke dag twee e-posse kry. Die een beskryf iets negatiefs oor jou persoonlikheid en die ander weer 'n positiewe eienskap. Wat sal gebeur met jou gemoed en ingesteldheid as jy elke dag net die negatiewe epos lees? Wat as jy dit vyf keer ‘n da...

Daar is soveel geleenthede om mekaar se hande vas te hou. Geleenthede wat ons vroeër met beide hande sou aangryp! (see what i did there?) Dink aan die eerste keer wat jy die hand vasgehou het van iemand waarvan jy regtig gehou het. Kan jy onthou hoe dit gevoel het? 

Ons...

Please reload

Ander artikels

November 25, 2019

November 25, 2019