Nuuskierigheid

As jy al ooit ge-scuba het of selfs net gesnorkel het weet jy hoeveel verrassings daar onder die oppervlak is. Die see is alreeds mooi en goed vir ons siel, maar onder die oppervlak is daar meer om te sien en te ontdek.

Jou partner is net so...

Elke coupl...

Na verskeie weergawes van hierdie artikel het ek besluit om net een gewoonte in hierdie skrywe aan te spreek. Geen fone in die bed! Doen alles op jou foon voor jy in die bed klim. Kies saam 'n afsnytyd waarna julle nie meer op julle fone kyk nie. As daar ‘n TV in julle...

Jy hoef natuurlik nie die soene te los vir drukkies nie - voeg net by, maar meeste couples groet mekaar met net 'n piksoen. 'n Kort drukkie beteken baie meer vir jou verhouding as selfs 'n lang soen. NO JOKES! Dit is goed vir julle emosionele EN fisiese gesondheid. En...

Hoe lyk liefde in die dag tot dag lewe

As jy getroud is het die volgende paar weke die potensiaal om jou verhouding permanent te verbeter. As jy nie getroud is nie het dit die potensiaal om jou baie pyn en teleurstelling te spaar.

Van hierdie insigte is so waar dat jy...

Please reload

Ander artikels

November 25, 2019

November 25, 2019