Wanneer gebare- en lyftaal nie genoeg is nie

Net soos dit jou verantwoordelikheid is om jou behoeftes te kommunikeer is dit ook jou verantwoordelikheid om jou emosies te kommunikeer. Ons almal het 'n default wanneer dit by emosies kom. Ons het sekere fisiese manier...

Om weer te trou

Mense wat gelukkig getroud is trou nie net een keer nie. Hulle trou weer en weer. Hulle trou nie net met die persoon wat maklik is om mee saam te leef nie, maar ook met die een wat soms vol nonsens is en die moeilike een wat eers sigbaar word na die derd...

"When we are no longer able to change a situation,

we are challenged to change ourselves."

- Viktor Fankl

Die bron van frustrasies

Om ontsteld te wees is iets wat jy voel wanneer jy koffie op jou klere mors of as jy 'n boete kry. Om die moer in te wees is iets wat jy voe...

Om iemand vir iets te vra, kan moeilik wees. Soms wil ons hê dat mense net moet wéét wat ons nodig het sonder dat ons ongemaklik hoef te voel. Dit is ongelukkig 'n fantasie. Veral as dit kom by die persoon met wie jy getroud is. Jy moet leer om te vra wat jy nodig het....

Boeke het my baie gehelp om te groei en ook te genees. Sommige boeke het 'n groot effek op my gehad as gevolg van die relevansie vir my op daardie tydstip van my lewe. Ander het ek weer en weer gelees omdat dit my paradigma oor die lewe bly vergroot en verdiep het....

WAARSKUWING!

DIE INHOUD VAN HIERDIE ARTIKEL IS MAKLIK OM TE LEES
EN ONTSAGLIK MOEILIK OM TOE TE PAS!

Wanneer dit kom by geld is die probleem nie wat ons weet nie, maar hoeveel ons doen van dit wat ons weet. Finansiële druk plaas onmiddelike en direkte druk op jou verho...

 GOD EN GOM

Geloof in 'n verhouding werk soos gom. As jy twee planke aan mekaar wil plak gaan jy 'n dun lagie gom smeer en die planke styf teen mekaar druk. Jy gaan die spasie tussen hulle so klein as moontlik maak. As jy dit al gedoen het sou jy sien dat die ekstra gom...

Oor die algemeen is pare in een van twee plekke wanneer dit gaan oor dinge wat pla. Of hulle is so versigtig om mekaar se gevoelens seer te maak dat nie een van hulle ooit oor dit praat wat hulle pla nie, of hulle is so sensitief dat hulle gereeld vassit en dit voel of...

"Is hy bedoel vir my?"
"Is sy die regte een vir my?"
"Is dit die een wat God vir my bedoel het?"

Die eenvoudige antwoord is – Jy is nie saam met die regte persoon nie en jy sal nooit saam met die regte persoon wees nie. Jy is saam met die persoon wat jy gekies het. Jy...

Moet liefde sulke harde werk wees... of is dit 'n teken dat ek met verkeerde persoon getrou het?

Die eenvoudige antwoord is – Ja en nee. Ja, dit is harde werk en nee, dit beteken nie dat jy met verkeerde persoon getrou het nie. 
 
Ek wil graag bou op die fietsry metaf...

Die eenvoudige antwoord is – sodat die realiteit van ware liefde kan begin.

Wanneer ons verlief is skei ons breine verskeie hormone af wat ons wonderlik laat voel en wat maak dat dit wat ons vir mekaar moet doen en gee maklik gebeur. Asof dit dan geen inspanning vra nie...

Totsiens
Om al hierdie nuwe gewoontes geleidelik deel te maak van julle verhouding beteken ook dat jy moet totsiens sê vir 'n paar ander. Vandag se gewoonte gaan spesifiek daaroor om totsiens te sê vir die manier wat jy jou partner sien en wat jy dan voel oor wat jy si...

 As jy al lankal hierdie artikels lees sal jy dalk hierdie een onthou. Dit is een van die
gesondste gewoontes wat gelukkige pare het en ek deel dit graag weer met julle...

Mense wat gelukkig getroud is trou nie net een keer nie. Hulle trou weer en weer.
Hulle trou nie n...

Nee, ons is nie almal Brad Pitt nie - ons wil ook nie noodwendig wees nie. Maar ons almal was al verlief. Elkeen van ons het al iemand raakgesien wat ons twee keer laat kyk het. Sommige van ons het met daardie persoon getrou. Sommiges het weer van daardie persoon geske...

Voltooi gou die volgende sin drie keer. Elke keer met 'n ander frustrasie.

"Ek word so kwaad as my partner..."

Doen nou dieselfde met die volgende sin (ook drie keer).:

"My partner word elke keer kwaad vir my as ek..." 

As jy meer energie spandeer om te kla...