Vermydende gedrag
Voltooi gou die volgende sin drie keer. Elke keer met 'n ander frustrasie. "Ek word so kwaad as my partner..." Doen nou dieselfde met...
Grap of Grou - wat is julle verstekposisie?
Elke couple het 'n natuurlike geneigheid om óf meer lig en laf óf meer ernstig en eerlik te wees. Ons hou van nature daarvan om óf...
Ou koeie of binnevet van die boud
Dink hoe dit sal wees as jy elke dag twee e-posse kry. Die een beskryf iets negatiefs oor jou persoonlikheid en die ander weer 'n...
Handgemaakte boodskappe
Daar is soveel geleenthede om mekaar se hande vas te hou. Geleenthede wat ons vroeër met beide hande sou aangryp! (see what i did there?)...