Search

Vra is vry

Nuuskierigheid As jy al ooit ge-scuba het of selfs net gesnorkel het weet jy hoeveel verrassings daar onder die oppervlak is. Die see is alreeds mooi en goed vir ons siel, maar onder die oppervlak is daar meer om te sien en te ontdek. Jou partner is net so... Elke couple het gesprekke wat gewoonlik 'n sekere struktuur volg. Dit is normaal en daar is niks daarmee verkeerd nie - we are creatures of habit after all! Hoe meer jy sekere gedrag herhaal hoe dieper word dit in jou brein in programeer en hoe moeiliker is dit om anders op te tree. Gooi dus 'n spanner in die wiel elke nou en dan om dinge interessant te hou en jou verhouding aan die groei. Om oor admin te praat is gewoonlik nie g

Lees (vir) mekaar

Na verskeie weergawes van hierdie artikel het ek besluit om net een gewoonte in hierdie skrywe aan te spreek. Geen fone in die bed! Doen alles op jou foon voor jy in die bed klim. Kies saam 'n afsnytyd waarna julle nie meer op julle fone kyk nie. As daar ‘n TV in julle kamer is – haal dit uit! As julle flieks op die laptop in die bed kyk. Stop. Probeer eerder die volgende. Net vir een week en kyk of dit waarde inhou vir julle verhouding. Maak nou planne om vanaand te begin! Lees ‘n boek saam. Elkeen kry ‘n kans om te lees al om die ander aand. Kies ‘n genre wat julle beide sal geniet. As jy skrikkerig is om 'n hele boek aan te pak. Lees interessante artikels saam. As julle altwee hou van rei

Gee drukkies eerder as soentjies

Jy hoef natuurlik nie die soene te los vir drukkies nie - voeg net by, maar meeste couples groet mekaar met net 'n piksoen. 'n Kort drukkie beteken baie meer vir jou verhouding as selfs 'n lang soen. NO JOKES! Dit is goed vir julle emosionele EN fisiese gesondheid. En dit maak dat dit goed is vir julle verhouding. Vir julle drukkies om so 'n effek te hê moet dit ten minste 20 sekondes lank wees. Maak dit jou ongemakik om net daaraan te dink? Freak dit jou bietjie uit? Jy is nie alleen nie. Dit is juis omdat dit so 'n intieme aksie is. Maar daag jouself uit en probeer net vir hierdie week om jou partner 'n drukkie te gee en 'n rukkie vas te hou elke keer as julle groet en kyk wat gebeur. Al v

Gewoonte liefde

Hoe lyk liefde in die dag tot dag lewe As jy getroud is het die volgende paar weke die potensiaal om jou verhouding permanent te verbeter. As jy nie getroud is nie het dit die potensiaal om jou baie pyn en teleurstelling te spaar. Van hierdie insigte is so waar dat jy gaan wonder hoe jy dit mis kon kyk. Ander is so eenvoudig dat jy gaan twyfel of dit enigsins ‘n verskil kan maak. Elke een van hierdie insigte word te gereeld geïgnoreer deur mense wat regtig lief is vir mekaar. Dit bring ons by die sleutel tot die verstaan van enige verhoudngsprobleme: Liefde is nie genoeg nie. Wat ek bedoel is dit: Die feit dat twee mense lief is vir mekaar - meer lief as wat hulle nog ooit vir enige iemand