Search

Naak en Naby - Deel 3

Groot gebrek Soms, oor verskeie redes is ouers net nie so betrokke soos hulle behoort te wees nie. Dikwels omdat hulle self oorbetrokke ouers gehad het is hulle oorversigtig om dieselfde met hul eie kinders te doen. Andersins omdat hulle self bloot net nie weet hoe om betrokke te wees nie. Wat die rede ookal mag wees - dit het 'n impak op ons vermoë om naby aan ons partner te wees. Onbetrokke ouers Vrees vir verwerping Jou vrees vir intimiteit kan gedryf word deur 'n vrees dat jy nie die gewenste reaksie sal kry indien jy dit sou waag om naby aan jou partner te kom nie. Jy hou dus eerder 'n afstand tussen julle. Of isoleer jouself met aktiwiteite soos werk of besig wees in en om die huis. Of